“Ek is trots daarop om Afrikaans te wees en ek is trots daarop dat ek reg oor die wêreld kan gaan en die taal soveel as moontlik bevorder, en dit in die beste lig te stel wat ek moontlik kan,” sê Parow.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jack Parow"
Man in gesig gesteek toe hy wou Uber
Die Afrikaanse kletsrymer, Jack Parow, het bygevoeg hy en nog ʼn vriend is onlangs deur taxibestuurders met pangas gedreig toe hulle buite Sandton City Mall vir ʼn Uber-bestuurder gewag het.
[Wen] Parow en Polisiekar nooi jou vir musiek en speletjies
Die Afrikaanse musiekgroep F**ofpolisiekar en die kletsrymer Jack Parow is op 8 Julie by Weiveld in Pretoria te sien in ʼn eerste-in-sy-soort-vertoning: rekenaarspeletjies en musiek.
Jack Parow kry eie fees in Nederland
Die Afrikaanse kletsrymer Jack Parow gaan op 4 November in die musieksentrum TivoliVredenburg in Utrecht, Nederland, sy eie fees hou om die uitreiking van sy vierde vollengte album te vier.
Só ‘rol’ Jack Parow in jongste album
Die Afrikaanse kletsrymer Jack Parow het pas sy jongste album, ʼn versamelalbum wat saamgestel is uit liedjies van sy kykNET-program, Dis hoe ons rol, vrygestel.
Jack Parow in kykNET-reisprogram
Die Afrikaanse kletsrymer Jack Parow en sy avontuurlustige pel Hardus van Deventer is van 1 Julie as aanbieders te sien in kykNET se nuwe reisprogram, Dis hoe ons rol.
Luister: Ondersteun welsynorganisasies met jou tekkies
Dit is amper weer tyd vir almal om hulle tekkies af te stof en ʼn paar prettige Tekkie Tax skoenveters aan te skaf ten bate van ʼn duisend welsynorganisasies regoor Suid-Afrika.
Polisie verras Jack Parow 6 jaar later
Die Afrikaanse kletsrymer, Jack Parow, was aangenaam verras toe hy onlangs ʼn oproep van die polisie ontvang het.
Boek: Jack Parow – Die ou met die snor by die bar
In Die ou met die snor by die bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture. Die storie begin agter die Boereworsgordyn en maak draaie in plekke soos Onrusrivier, The Lollipop Lounge in Randburg, Mitchells Plain, België, Nederland, Londen, Los Angeles, Hollywood en Moskou.
Jack Parow by die Cross Country Motorwedren-kampioenskap
Jack Parow sal aan die voorlaaste rondte van die Suid-Afrikaanse Donaldson Cross Country Motorwedren-kampioenskap deelneem as die vorige Suid-Afrikaanse kampioen, Archie Rutherford, se mede-bestuurder.
Jack Parow se Eksie Ou
Jack Parow se Eksie Ou Special Edition EP is nou beskikbaar op iTunes in Suid-Afrika! Die kortspeler sluit die gunstelinge Merry Xmas, The Future en…
Dans dans dans
Jack Parow het in samewerking met Francois van Coke ”Dans Dans Dans” opgeneem wat die top 10 gehaal het in die raserige kategorie.
Parow-manewales maak voorbrand vir “iets groot” by Oppikoppi
Jack Parow se inhegtenisneming was glo ‘n publisiteitsfoefie vir “iets groot” wat die naweek by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo gaan gebeur.
Jack Parow se tjoekie-foefie
Jack Parow se inhegtenisneming was glo ‘n publisiteitsfoefie vir “iets groot” wat die naweek by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo gaan gebeur.
Jack Parow agter tralies
Die kletsrymer Jack Parow, oftewel Zander Tyler (31), is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo rusverstoring by ʼn oord, waar hy oornag het om die naweek by die Oppikoppi-fees op te tree, veroorsaak het.
Video: Première van Babalas
Die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Babalas begin op 2 Augustus in teaters draai, met bekendes soos Ian Roberts, Norman Anstey, Jack Parow en Tammy-Anne Fortuin.