Die Nasionale Vergadering het Donderdag ʼn resolusie aanvaar dat ʼn ad hoc-komitee op die been gebring sal word om die SAUK-raad te ondersoek.
Alles vir die sleutelwoord "Jackson Mthembu"
ANC erken verliese is ‘eie toedoen’
“Die boodskap wat ons mense vir ons gestuur het, was hard en duidelik. Ons sal beslis ons optrede en houding verander, soos die persepsie dat ons afsydig, selfsugtig, selfdienend en arrogant is.”
‘SA vertrou steeds op die ANC’
Die voorlopige uitslae van die 2016 munisipale verkiesing dui daarop dat Suid-Afrikaners steeds die regerende party vertrou, het Jackson Mthembu, die ANC se hoofsweep, Vrydag gesê.
Malema gewaarsku: ‘Die Boeremag se lot wag op jou’
Jackson Mthembu, die ANC se hoofsweep, het EFF-leier Julius Malema Woensdag gewaarsku dat hy binnekort dieselfde pad kan loop as die Boeremag-lede wat aan hoogverraad skuldig bevind is.
ANC stel glo nuwe hoofsweep aan
Die ANC se voormalige woordvoerder, Jackson Mthembu, is na bewering aangestel as die party se nuwe hoofsweep.
Ses vas oor Mthembu-skietery
Die polisie het Woensdag in die vroeë oggendure vyf verdagtes in hegtenis geneem nadat ANC-LP Jackson Mthembu onlangs in Witbank, Mpumalanga geskiet en beroof is.
Drie word nie verbind aan Mthembu-skietery
Die drie verdagtes wat in Limpopo in hegtenis geneem is nadat ANC-LP Jackson Mthembu Sondagaand in Witbank, Mpumalanga geskiet en beroof is, kan nie aan die voorval verbind word nie.
Drie ondervra oor Mthembu-skietery
Drie verdagtes is in Limpopo in aanhouding nadat ANC-LP Jackson Mthembu Sondagaand geskiet en beroof is toe hy geld by ʼn kitsbank in Witbank, Mpumalanga wou trek.
Mthembu sterk aan in hospitaal
ANC-LP Jackson Mthembu, wat Sondag in Witbank tydens ʼn gewapende roof geskiet is, sterk aan in die hospitaal.
Mthembu ry self hospitaal toe ná skietery
ANC-LP Jackson Mthembu is Sondagaand in die gesig geskiet toe hy geld by ʼn kitsbank in Witbank, Mpumalanga wou trek.
ANC ontken dat Zuma uitgejou is
Die ANC het Sondag ontken dat president Jacob Zuma in Port Elizabeth uitgejou is.