Jaco du Plooy (46) is in hegtenis geneem nadat ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaco du Plooy"
Lichtenburg-saak: Man weer in hof
Die man, werksaam in die boubedryf, staan tereg op aanklagte van moord en twee van poging tot moord.
Lichtenburg-saak: NW-regering vra vir kalmte
“Die plaaslike munisipaliteit doen alles in sy vermoë om die familie in dié tyd by te staan. Sy begrafnis sal dié naweek gehou word in Blydeville.”
Lichtenburg-saak: ‘Seun tussen oë geskiet’
Jaco du Plooy beweer hy en sy werknemers was in groot gevaar terwyl die polisie sê die skietery het nie naby die betoging plaasgevind nie.
Lichtenburg-man vra borgtog ná seun (15) se dood
Jaco du Plooy (46), ʼn inwoner van Lichtenburg in Noordwes, het Donderdag in die dorp se landdroshof verskyn in verband met ʼn skietvoorval vandeesweek waarin ʼn 15-jarige seun tydens ʼn gewelddadige betoging doodgeskiet is.
Man gee homself oor ná 15-jarige se skietdood
Peet du Plessis, die man se regsverteenwoordiger, het Woensdag aan Maroela Media gesê sy kliënt, ʼn inwoner wat buite die dorp bly en in die boubedryf is, is in aanhouding by die Lichtenburg-polisie.
15-jarige tydens Lichtenburg-onluste doodgeskiet
“Hoewel die skieter nog nie in hegtenis geneem is nie, is sy identiteit bekend en werk die polisie hard om hom aan te keer.”