Die provinsiale regering in Noordwes het bevestig die Zuma-standbeeld word nie meer in Groot Marico opgerig nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma-standbeeld"
Dokumentasie oor Zuma-standbeeld aangevra
AfriForum versoek toegang tot die notules van vergaderings van die provinsiale wetgewer, kennisgewings in die media en alle relevante dokumentasie oor die begroting en koste van standbeeld in Groot Marico.