“Ek het gewaarsku dat daar absolute deursigtigheid moet wees met die vonnis om ’n herhaling van die Schabir Shaik-klugspel te voorkom. Dit is nou presies wat gebeur het.”
Alles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma"
Zuma ‘verlig om vry te wees’
Zuma het Suid-Afrikaners uit alle lewensgebiede bedank vir die “onwrikbare ondersteuning en liefde tydens ʼn baie moeilike en uitdagende periode”.
Zuma amptelik weer ʼn vry man
Oudpres. Jacob Zuma se 15 maande tronkstraf het Vrydag verstryk en volgens die departement van korrektiewe dienste is hy nou uit hul stelsel vrygelaat.
‘Ou klagtes opgerakel’ – Downer oor private vervolging
“Wanneer ʼn klagte misluk het, het mnr. Zuma ʼn vars aansoek vir nog ʼn ronde litigasie van stapel gestuur om te verhoed dat hy ooit verhoor word,” voer adv. Billy Downer in sy beëdigde verklaring aan.
Zuma ‘bereid’ om as ANC-voorsitter te staan
Die oudpresident sê hy is deur verskeie kaders genader om hom vir die posisie van nasionale voorsitter van die ANC beskikbaar te stel.
Zuma-saak: Vervolging van joernalis is ‘intimidasie’
Die dagvaarding wat deur oudpresident Jacob Zuma se regspan aan ʼn News24-joernalis beteken is, is ʼn duidelike geval van intimidasie wat uitsluitlik bedoel is om haar stil te maak.
Zuma stel private vervolging teen Downer, joernalis in
“Dié belofte is vandag nagekom. Adv. Billy Downer en Karyn Maughan sal in die hof antwoord.”
Zuma-saak: ‘Parool is ook straf’
“Hoekom sal ʼn hof beter weet as mediese kenners? Mediese kenners sê hierdie man is terminaal siek.”
Zuma hoor Maandag oor appèl
Uitspraak word Maandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein verwag in voormalige president Jacob Zuma se appèlaansoek oor sy vrylating op mediese parool.
Zuma-saak weer uitgestel
Die saak teen die oudpresident en die Franse wapenvervaardiger sal na verwagting in Oktober hervat word.
Zuma vaar uit teen Zondo-verslag
Zuma beplan nou om dele van die verslag waarin hy self betrek word te betwis en moontlik selfs hoofregter Raymond Zondo hieroor aan te vat.
Vervolging, skuldigbevindings, vonnisse moet volg
“Ons wil almal oranje oorpakke sien, maar ons weet dit kan geruime tyd duur,” sê Outa na afloop van die bekendmaking van die finale Zondo-verslag.
Zondo-verslag: Dié name vir moontlike vervolging verwys
Die kommissie het bevind dat oudpres. Jacob Zuma moontlik weens die korrupsie wat met Bosasa verband hou, strafregtelik vir sy rol in staatskaping vervolg kan word.
Downer ‘binnekort beskuldigde nommer 1’
“Die konsep-klagstaat is gereed,” sê die Zuma-stigting.
Zuma kan Downer privaat vervolg
Zuma het Downer van vooroordeel beskuldig en ʼn aansoek ingedien om hom as aanklaer in die korrupsiesaak te laat verwyder.
Hoofregter-kantoor ontken ‘opsetlike vertragings’ in Zuma-sake
Die kantoor van die hoofregter het beskuldigings dat regter Mandisa Maya, president van die appèlhof, doelbewus twee hofaansoeke deur oudpres. Jacob Zuma vertraag het, ten sterkste ontken.
Hof hoor Zuma-appèl oor parool nou in Augustus
Groot ontevredenheid het geheers oor Arthur Fraser se destydse besluit as kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD) om Zuma op parool vry te laat.
Saak teen Zuma, Thales wéér uitgestel
Die saak is Dinsdagoggend hervat net om minder as ’n uur later weer uitgestel te word.
Zuma in hospitaal opgeneem
Adv. Billy Downer het vanoggend se uitstel as nog ’n vertragingstaktiek van oudpres. Jacob Zuma en sy regspan bestempel.
Zuma nie in hof weens ‘mediese noodgeval’
Die oudpresident se korrupsiesaak, wat al 20 jaar lank sloer, is Maandag weer uitgestel.