Die saak teen Jacobus Potgieter en Heinrich Dumas van Bronkhorstspruit wat daarvan beskuldig word dat hulle na bewering ʼn negejarige meisie aan ʼn boom vasgemaak, haar aangerand en geskiet het, sal weens veiligheidsredes na die streekshof in Pretoria oorgeplaas word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacobus Potgieter en Heinrich Dumas"
Betogers maak amok by Bronkhorstspruit-hof
Jacobus Potgieter (34), ʼn boer, en Heinrich Dumas (48), ʼn plaasbestuurder, het Dinsdag in die hof verskyn in verband met die beweerde ontvoering en aanranding van ʼn 9-jarige meisie.