“Dr. De Vos is wesenlik gestraf vir sy wetenskaplik verantwoorde houding, deurdat hy vir byna vyf jaar sonder verhoor verbied is om medisyne te beoefen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacques de Vos"
Pro-lewe-dokter hof toe oor RGB se gesloer met tugsaak
Sy regspan sê die RGB vertraag die saak teen hom al drie en ʼn half jaar lank, ten spyte van hul beste pogings om De Vos ʼn geleentheid te gee om sy saak te stel.
Dís hoekom RGB saak teen pro-lewe-dokter laat vaar
“Gegrond op die klaagster se besluit het die RGB geen ander keuse as om die aanklagte teen dr. De Vos terug te trek nie.”
Skielike ommeswaai oor klagte teen ‘pro-lewe-dokter’
Dr. Jacques de Vos se regspan vra nou ook dat die dokters wat oënskynlik die saak teen hom gedryf het, se gedrag ondersoek word.
Pro-lewe-dokter in ‘nagmerrie’ vasgevang
Drie jaar nadat die klagte aanvanklik teen dr. Jacques de Vos aanhangig gemaak is, wag sy regspan boonop steeds vir die verklaring van die klaagster in die saak.
‘Pro-lewe’-dokter: Regstappe teen hospitaal oorweeg
Dr. Jacques de Vos sukkel reeds sowat twee jaar om sy mediese loopbaan voort te sit, nadat hy ʼn pasiënt glo geadviseer het daar haar ongebore baba ʼn mens is.
Dokter wat glo aborsie afraai, ontken skuld
Die saak teen dr. Jacques de Vos, wat van onetiese gedrag aangekla word, het Maandag in Kaapstad hervat.
Twee klagte laat vaar teen dokter wat glo aborsie afraai
Dr. Jacques de Vos het ʼn pasiënt vroeër geadviseer dat haar ongebore baba ʼn mens is.
RGB sê oor aanklagte teen dokter wat glo aborsie afraai
Die dissiplinêre komitee van die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) het ná twee dae se argumente sy besluit bekend gemaak oor die verhoor van dr. Jacques de Vos, wat glo ʼn swanger vrou meegedeel het dat haar ongebore baba ʼn mens is.
Dokter wat glo aborsie afraai, vra dat saak geskrap word
Die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGB) kla De Vos (32) van onetiese gedrag aan.
Embriologiekenner gaan getuig in tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai
Dr. Christopher Warton, ʼn senior dosent aan die Universiteit van Kaapstad, gaan onder meer getuig dat die lewe van ʼn onafhanklike, menslike organisme biologies reeds tydens bevrugting begin.
Tugsaak teen dokter wat aborsie glo afraai wéér uitgestel
Dr. Jacques de Vos was ’n intern by 2 Militêre Hospitaal in Kaapstad toe die hospitaal hom geskors het van sy ginekologie-rotasie omdat hy aan swanger ma’s gesê het dat hul ongebore babas mense is.
Dokter aangekla oor hy glo aborsie afraai
Die 32-jarige Jacques de Vos, wat weens ʼn siektetoestand meestal ʼn rolstoel moet gebruik, is fisiek, emosioneel en finansieel uitgemergel weens die klagte teen hom.