Dit is vandag presies een jaar gelede dat Jacques (30) en Sunita (32) van Dyk se liggame in hul plaashuis buite Wellington aangetref is, maar daar is steeds geen antwoorde oor wat presies gebeur het nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacques en Sunita van Dyk"
Jong egpaar sterf saam: ‘Ons wil net weet wat gebeur het’
Die toksikologie-verslag in verband met die dood van Jacques (30) en Sunita (32) van Dyk is bekend gemaak. Reghard van Dyk, Jacques se broer, het egter aan Maroela Media gesê daar is nog baie vrae.
Raaisel verdiep ná jong egpaar saam sterf
Sunita van Dyk, wie se liggaam verlede maand langs dié van haar man in hul halfgebrande plaashuis gevind is, het volgens ’n lykskouing nekbeserings gehad.
Jong egpaar sterf saam
“Die lewe is soms net te wreed.”