Die veelsydige Suid-Afrikaanse krieketspeler, Jacques Kallis, het in sy laaste toets ‘n 100-tal, die 45ste van sy loopbaan, aangeteken. Hy het uiteindelik 115 lopies behaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jacques kallis uittrede"
Jacques Kallis kondig uittrede aan
Jacques Kallis, die Proteas-krieketspeler, het sy uittrede uit toets en eersteklas-krieket aangekondig, het Krieket SA Woensdag gesê.