Jacques Steenkamp praat verder oor sy boek wat handel oor die Griekwastad-moorde en Burger Meyer maak ʼn draai op die stel van Mooirivier, ʼn nuwe Afrikaanse ensemble rolprent wat pas klaar verfilm is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jacques Steenkamp"
Allegaartjie 3 – Program 55
Ons vind meer uit oor die organisasie, PEN, wat hoop vir die kinders in Pretoriase middestad bring en gesels met die skrywer en joernalis, Jacques Steenkamp, wat sy eerste boek vrystel.