Die Thaba Chweu-munispaliteit het Maandag sy voorlopige bevindinge bekend gemaak nadat Jaden Landsberg, ʼn gr. 5-leerder aan Laerskool Lydenburg, Vrydag doodgeskok is toe hy saam met maats gaan fietsry het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaden Landsberg"
Gemeenskap rou ná seun op fiets doodskok
“Sy pa het aangehou en aangehou om noodhulp toe te pas, hy wou net nie aanvaar dat sy seun dood is nie.”