Die eerste pylpunt wat in Suid-Afrika gevind is, is van been gemaak en dateer uit ʼn tyd 61 700 jaar gelede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jagbedryf"
Jag-alliansie wil gevaarlike wanbegrippe hokslaan
Modernistiese neigings wat met onkunde en verkeerde inligting gekombineer word verskil heeltemal van wat bewaring deur volhoubare benutting regtig beteken.
Aanbeveling vir geen meer leeus in aanhouding in SA
Die paneel het ook aanbeveel dat leeus wat reeds in aanhouding is, van kant gemaak word.
#Gaanjagdag gooi reddingsboei vir wildboere
Die nood onder wildboere is groot omdat buitelandse jagters hulle nie tydens die inperkingstyd van ʼn inkomste kan voorsien nie.