Die jagluiperds het die risiko geloop om deur boere geskiet te word as hulle dalk hul vee sou vang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "jagluiperd"
Kyk: Nuwe jagluiperd vir Rietvlei
Dié sesjarige mannetjie is glo in die natuurreservaat hervestig om met die jagluiperdwyfie Njozi te teel.
Besigtig wilde jagluiperds in hulle natuurlike habitat
Dié wildreservaat het pas hierdie nuwe ervaring in die natuur bekend gestel, sover bekend die enigste van sy soort in die Klein-Karoo.
Kliniek red drie jagluiperdwelpies met keisersnee
Personeel van die Universiteit van Pretoria se natuurlewe-kliniek en veeartseny akademiese hospitaal het behoorlik rede gehad om te geglimlag toe hulle gehelp het om drie jagluiperdwelpies met ʼn noodkeisersnee te red.
Jagluiperds keer tydelik terug na Rietvlei
Die twee broers, wat deel was van die Welgevonden-natuurreservaat in Limpopo se bevolking van sowat 20 jagluiperds, word nou geskuif om die genetiese gesondheid van die spesie te verseker.
Geboorte van (s)kattige cheetah-welpies ‘wetenskaplike deurbraak’
Alle vorige pogings om groot katte soos jagluiperds en leeus deur IVF te bevrug, was tot dusver onsuksesvol.
Man betrap met lewende jagluiperd, leeubene
Die man sou die dier glo aan iemand in Suid-Afrika verkoop.
HESC: ‘Dis nie ʼn werk nie, dis ʼn plesier’
“Ons is hier as gevolg van die goed wat mense aan diere doen.”
Twee gevonnis wat jagluiperdwelpies wil smous
Die welpies is ná die klopjag na ʼn rehabilitasiesentrum vir wilde diere in Bloemfontein geneem.
Twee wat glo jagluiperds vang weer in hof
“Die diere het los in die bos rondgeloop op die grens van Suid-Afrika en Botswana.”
2 vas wat glo jagluiperds vang
Een van dié wilde diere was in ʼn swak toestand en die ander een was reeds dood.
Koningjagluiperdtweeling hou verjaardagpartytjie vir bewusmaking
“Daardie nag het ek gedroom die Here sê vir my: ‘Wat dink jy doen jy? Hoekom nou net die gesonde jagluiperd aanneem? Dink jy nie Ek kan die ander een gesond maak nie?’”
Jagluiperd kry grootste werpsel nóg
Die jagluiperd en haar welpies, vyf wyfies en drie mannetjies, is gesond.
Kinders kyk toe hoe jagluiperd ma aanval
Tanya Swanepoel (34), ʼn ma van drie van Steelpoort in Limpopo, sterk tuis aan nadat sy Sondag by ʼn lodge in Middelburg, Mpumalanga, deur ʼn jagluiperd aangeval is.
Seun (10) deur jagluiperd aangeval tydens skooluitstappie
Aiden Fry , ʼn tienjarige seun van Pietermaritzburg, is tydens ʼn skooluitstappie in KwaZulu-Natal deur ʼn jagluiperd aangeval.
Video: Rooibok ontvlug jagluiperd deur binne-in voertuig te spring
Twee jagluiperds het ʼn trop rooibokke in die Kruger-wildtuin gejaag toe een vreesbevange bok toevlug in ʼn motor gesoek het.
Video: Adam Sandler in SA deur jagluiperd “aangeval”
Die Amerikaanse rolprentster Adam Sandler het, volgens hom, ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn jagluiperd hom onlangs tydens sy besoek aan Suid-Afrika “aangeval” het.