Die Jakaranda- en Louis Botha-kinderhuis gaan makietie hou om geld in te samel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jakaranda Kinderhuis"
Jakaranda-kinderhuis se liggies skyn steeds vanjaar
“Dit beloof om ʼn merkwaardige ervaring te wees vir die hele gesin.”
Kinderhuisgroep besoek Voortrekkermonument
Die groep was net te opgewonde om die monument, as kultuurtuiste van Afrikanererfenis, te sien.
Kanadese paar skenk vleis vir SA kinderhuise
“Dit is werklik ʼn groot seën dat twee wildvreemdelinge hul harte só vir ons oopgemaak het.”
Mitsubishi, Maroela Media vat hande om kinderhuis te steun
Die Jakaranda-kinderhuis in Pretoria was Donderdag een van vyf welsynsorganisasies wat ʼn kontantskenking van Mitsubishi Motors Suid-Afrika ontvang het.
Kinderhuise trek swaar onder pandemie
“Lesers moenie onderskat wat hulle vir ons kan beteken nie. Onthou, die kinderhuise benodig alles wat jy in ʼn gewone huis sou gebruik, al verskil is: jy moet dit alles met 30 maal.”
Hiér kan jy vanjaar se Jakaranda-liggiefees besoek
Die Jakaranda-liggiefees is ʼn jaarlikse instelling en inwoners van Pretoria teken dit sommer al vroeg in hul dagboeke aan
Maak ’n verskil: Geniet ’n fees van liggies en musiek
Maak hierdie feestyd jou hart oop en kom ondersteun dié ongelooflike projek saam met jou familie en vriende. Die kinders en personeel by Jakaranda Kinderhuis sien uit daarna om julle te ontvang en saam met jou te deel in die betowering van Kersfees.
Luister: Jakaranda Liggiefees weer vanjaar aangebied
“Oral waar ons ʼn gaatjie kry, sit ons ʼn liggie op.”
Trampolienklub spring 24 uur lank met oog op nuwe mat
Die Klim-Gim-trampolienklub in Montana, Pretoria, ploeg nie net terug in die gemeenskap deur die skep van geleenthede vir minder bevoorregtes nie, maar lewer ook internasionale gimnaste op.
Video: Jakaranda-kinderhuis se Liggiesfees
Daar is dubbel soveel kersliggies as verlede jaar, en die Jakaranda-kinderhuis se Liggiesfees het die naweek swierig begin
Kinderhuis glo ‘te wit’ vir skenkings
Bepalings van die Wet op Breëbasis Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBBEE) het privaatondernemings glo ontmoedig om donasies aan ‘n Pretoriase kinderhuis te maak, aangesien meeste van die kinders glo wit is.