Vergeet egter vir eers van moeilike wiskundige somme en vergelykings, die resep is lyk eintlik grotman-eenvoudig: White brei span, span wen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jake White"
Winter staan White in Pretoria by
“Ek het gesien hoe Russell van krag tot krag gaan; eers as speler en nou as afrigter.”
Video: White trek ook vir Aplon nader
“Jake het ’n ongelooflike visie en plan vir die span; ek is geëerd dat hy my by sy planne betrek het.”
Gaan Jake White Loftus weer blou maak?
White is sedert sy aanstelling by die Bulle meer in die kollig as die meeste ander huidige afrigters, hoewel hy nog nie eens op Loftus Versfeld ingeval het nie.
White praat oor die nuwe era wat wink by die Bulls
“Ek is steeds dieselfde Jake White; ek wíl wen.”
White se aanstelling dalk een van die laaste stukkies in die Pretoria-legkaart
Hy kan ʼn nuwe tydvak by die Bulls inlui – hy volg die regte spelpatroon (vir die Bulls), koop die regte spelers en speel wenrugby, maar dan moet hy toegelaat word om sy eie ding te doen.
White gaan blou aantrek
“Dit sal glad nie maklik wees nie, maar ek sien uit na die uitdaging.”
White sê Bokke se ware toets is hierdie Sondag
“Suid-Afrika het tot dusver ’n maklike Wêreldbeker-pad gestap.”
Dis nie so maklik om af te rig nie
Dis baie maklik om ‘n probleem te identifiseer, maar dis nie so maklik om een behoorlik op te los nie.
Uittogte skep kanse vir ander spelers
Die meeste van ons was geskok en bitter toe ons Vrydagaand hoor dat Jacques du Plessis, en ook later Steven Kitshoff, vanjaar oorsee gaan speel.
Niks keer voerband noorde toe
Nog `n dag, nóg `n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat sy heil oorsee gaan soek.
Jake op afrigters se glybaan
En daar is Jake White se Franse wittebrood net so vinnig verby as wat dit begin het. Dit laat die vraag: Hoe lank is `n (goeie) afrigter se rakleeftyd?