ʼn Man is Vrydag gevonnis nadat hy nagenoeg drie jaar gelede in ʼn groep voetgangers in Hermanus vasgery het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jake Wootton"
D-dag kom vir man ná hoofseun se dood
Schalk Lubbe (25) van Hermanus in die Wes-Kaap word Vrydag gevonnis in verband met ʼn noodlottige ongeluk waartydens die voormalige hoofseun van Milnerton High School in Kaapstad gesterf het.