LP’s het Dinsdag gehoor dat regstappe gedoen sal word om seker te maak dat die voormalige uitvoerende lede van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng en James Aguma, se pensioenuitbetalings weerhou word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "James Aguma"
SAUK-baas geskors
James Aguma, die SAUK se finansiële hoof wat in Mei vanjaar as waarnemende bestuurshoof aangestel is, is geskors.