Oral waar jy gegaan het, was net een vraag op almal se lippe: Hoe gaan die Bokke hom in die eindstryd op Ellispark keer?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "James Small"
Small sou vandeesweek 51 geword het
Vreeslose Bok-vleuel sou vroeër hierdie week sy verjaardag gevier het.
Fondsinsameling vir James Small se kinders gehou
Small is op 10 Julie aan ʼn hartaanval dood. Hy was 50 jaar oud.
James Small: ‘Ons was almal lief vir hom’
“My blywende indruk van James is sy vrygewige gees. James het altyd alles gegee.”
James Small – vreesloos verby
Maar stellig die mees beskrywende kompliment vir hierdie dapper regtervleuel met sy een toets as heelagter, kom uit die mond van daardie grootste van rugbykommentators, Bill McLaren. McLaren het Small beskryf as “ ’n speler wat oor doringdraad vir daardie Springboktrui sal loop”.
All Blacks, Teichmann, Stransky onthou vir Small
“Hy is ’n broer wat ons almal se lewens op ’n baie spesiale wyse geraak het.”
Huldeblyke stroom in vir James Small
“Hy was een van die min regte legendes wat ons gehad het.”
Rugbylegende James Small sterf
Hy het luidens berigte ʼn hartaanval gehad.