Lionel Smit, bekende beeldhouer, kunstenaar en videograaf, was die regisseur van die video.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jan Blohm"
Wen: Geskenkpak met splinternuwe albums deur Afrikaanse kunstenaars
Juan Boucher se Gewigloos, Dozi se Vrede, Jan Blohm se Jenny en Herman Kleinhans se Ruite oop sal deel vorm van dié heerlike geskenkpak. Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn geskenkpak met dié albums wen.
Jan Blohm: ‘Jenny’ speel soos ’n ‘fliek in my kop af’
Met sy jongste album, Jenny, wou die musikant Jan Blohm ʼn storie vertel van ʼn jong, verliefde paartjie op De Aar in die Karoo – ʼn storie wat al langer as 15 jaar by hom spook.
Jan Blohm oor ‘Jenny’ en kuns
Jan sê daar is ʼn ooreenkoms tussen musiek komponeer en kunswerk en dit werk amper soos een. “Ek dink dit is hoekom dit makliker is om tussen die twee verskillende mediums te beweeg. Dit gaan baie oor mense, verhoudings. Dit geld vir my liedjies én die kunswerk.”
Jan Blohm se nuwe album vertel ʼn liefdesverhaal
Die konsepalbum vertel die storie van twee tieners wat in die 1980’s in die klein konserwatiewe spoorwegdorpie De Aar woon.
Van Coke en Jan Blohm sing oor ‘die toekoms’
Dié twee liedjieskrywers het kragte saamgesnoer om ʼn splinternuwe juweel tot die Afrikaanse musiekskatkis toe te voeg.
‘Blohm-Kraal-Woorde’: Waar kuns, poësie en musiek byeenkom
“Ons het baie feeste in die land, meestal kommersieel, maar min werklike kunstefeeste wat die verskillende soorte kunste ontgin.”
Jan Blohm: ‘Dinge voel reg as ek naby die groot water is’
Vyf gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Jan Blohm se akoestiese vertoning op Saterdag 13 April in Gordonsbaai.
Luister: Nuwe album getuig van Jan Blohm se reis tot selfaanvaarding
“Ek het besef dit is omdat ek nie altyd baie van myself hou nie. Daarom moes ek myself aanvaar en leer lief wees vir myself en mooi wees met myself en myself vergewe vir dinge.”
Groen trui
Hierdie treffer van Jan Blohm was ook deel van die klankbaan van die Afrikaanse dramareeks Orion en het die top 10 gehaal in die raserige kategorie.
Musikant sterf
Martin Labuschagne, ook bekend as Basvanger, wat vir die sanger Jan Blohm baskitaar gespeel het, is Woensdagoggend dood.