Watter planne broei in Heyneke Meyer se kop vir Saterdag se belangrike toets teen Australië in die Rugby Kampioenskapsreeks?
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jan Serfontein"
Vir sulke Bokke haal `n mens hoed af!
Verloor, ja, maar geen rede vir sak en as nie. Die Springbokke het met hul beste vertoning in `n baie lang tyd getoon dat hulle weer die publiek en die All Blacks se respek verdien, al was die telling 10-14.