“Hannes en ons kinders is vir my ʼn spieël. Ek sien altyd waar ek met myself staan as ek vanuit daardie perspektief na hulle kyk.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jana Strydom"
Afrikaanse aktrise verras oor derde swangerskap
“Ek het nie probeer swanger raak nie, maar dis ook nie asof ek voorbehoedmiddels gebruik het nie. Ek sien dit as ʼn geskenk en nie ʼn skok nie.”
[Video] ‘Verskietende ster’: ʼn rolprent oor vergifnis
Die première van Verskietende ster was Donderdag by Nu Metro Hyde Park in Johannesburg, waar verskeie rolspelers van die film die opening gevier het.
‘Verskietende ster’ vertel van verlies en vergifnis
Die nuwe Afrikaanse fliek, Verskietende Ster, vertel die storie van ʼn uiters musikale, talentvolle jong seun, wat moet kies tussen vergifnis en die verlede, ná die waarheid oor sy ma se dood onthul word.
Grootskerm: Konfetti
ʼn Troue is iets waarmee almal hulle kan vereenselwig. Elkeen van ons het al ʼn troue as ʼn gas, blommemeisie, vriend of familielid bygewoon (of is self getroud). Ons almal ken troues en weet hoe dit gaan. Dit is presies waar die nuwe Suid-Afrikaanse rolprent Konfetti afspeel: by ʼn troue.
Allegaartjie 3 – Program 39
Ons vertel jou meer van die besonderse Wings for Life wêreldwedloop wat tegelyke tyd oor vyf kontinente plaasvind en Burger Meyer kuier by die aktrise, Jana Strydom.