Klein Janlo Rademeyer is steeds in ʼn kunsmatige koma.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Janlo Rademeyer"
Juffrou se seuntjie kritiek ná byna-verdrinking
Die driejarige Janlo Rademeyer, seun van Carin Rademeyer, ʼn onderwyseres van Wierdapark in Centurion, is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal ná ʼn byna-verdrinking.