Daar is goed waaroor gepraat moet word.
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Beter om vir iets te sterf as om vir niks te leef nie
“Ek het geantwoord: ‘Hier is ek! Stuur my!'”
ToekomsVenster: Kyk soos God kyk
Die beste kwalifikasies is die wat Dawid het: ‘n nederige afhanklikheid en ʼn hart wat warm klop vir God. Kan God jou gebruik want hy het ‘n mooi pad vir jou!
ToekomsVenster: Sy las is lig en sy juk is sag
Haal diep asem en ontspan. Hy gee wat Hy vra.
ToekomsVenster: Verskonings, verskonings en nog verskonings
Ek wonder of ek dalk ook so maak met die Here? Altyd reg met ʼn verskoning. Alles behalwe, jammer Here, ek is skuldig. Vergewe my.
ToekomsVenster: Ons mis die Gees
Dis die gemis aan die teenwoordigheid van die Heilige Gees, die kragtige aankondiging van die verlossingsboodskap en Woordverkondiging wat mense leeg huis toe stuur. Dis die dors na God.
ToekomsVenster: Hoor jy jouself?
Dit het my net laat dink. Luister ons ooit na onsself en die goed wat ons kwytraak?
ToekomsVenster: Die Here is God
Ek kan niks doen aan die meeste kontekste waarin mense (ook my geliefdes) hulle bevind nie. Die meeste van ons is aangewese op wonderwerke. Die Here moet asseblief ingryp. Hy doen dit ook wanneer ons aan Hom die plek gee wat Hom toekom.
ToekomsVenster: Dankbaarheid en verootmoediging
Dit is te midde van hierdie realiteit dat ons dankbaar enersyds, maar in verootmoediging andersyds, na die Here kom.
ToekomsVenster: Die woordjie ‘ons’
Ons is saam met mekaar op reis. Dalk verstaan ons ietwat meer van die implikasie van die teks in 2 Kron. 7:13
ToekomsVenster: Oor skuldbelydenis
Egte belydenis is die begin van die nuwe dag, die pad van herstel.
ToekomsVenster: Altyd geduldig, genadig en liefdevol
Tog, te midde van dit alles, is Hy geduldig, genadig en liefdevol en meer as bereid om te vergewe as ons in egte berou na Hom toe kom.
ToekomsVenster: ’n Reddingsboei en soveel moontlikhede
“As my kerk, my kinders in Suid-Afrika, berou toon, bid en my aangesig soek sal ek uit die hemel luister en Suid- Afrika laat herstel.”
ToekomsVenster: Bekering is die begin van ’n nuwe dag
Bekering is die begin van ʼn nuwe dag, dit is hoop wat hier vergestalt word. “Ons het U nodig. Ons erken en bely dat ons dalk iewers die aangewese pad byster geraak het”.
ToekomsVenster: Die Here praat nou met ons
Waaroor moet ons rou, vra mense? Oor wat van ons geword het. Die totale gemeenskap van gelowiges word opgeroep om berou te toon.
ToekomsVenster: Toon berou
Hy vra dit van sy kinders, nie terloops en in die verbygaan nie, maar intens en opreg. Dink daaroor na. Wat beteken dit om berou te toon?
ToekomsVenster: Hy begin by sy kinders
Die Here sê egter, staan ʼn oomblik stil en oorweeg wat van julle geword het.
ToekomsVenster: Riglyne vir die toekomspad
Hoe nader ons, sy kinders en sy volk, aan God leef, hoe nader kom ons aan mekaar as medemense, veral in ʼn diverse omgewing wat maklik aanleiding gee tot konflik en misverstand.
ToekomsVenster: Is jy werklik oortuig?
Is jy van harte daarvan oortuig dat die Bybel die Woord van God is? Is jy daarvan oortuig dat God op sy manier en tyd sal doen en vervul wat Hy beloof het?
ToekomsVenster: Daar is nie nog ’n God soos U nie
Mag hierdie gebed totdat ons weer ontmoet in jou gedagtes voortlewe.