“Here, tel my onder die skaapwagters. Ek wil U lof besing.”
Alles vir die sleutelwoord "Jannie Pelser"
ToekomsVenster: Die wyse manne beleef wysheid
Wyse manne weet: Die wysheid van die wêreld is dwaasheid by God. Die wysheid van die wêreld het geen substansie nie.
ToekomsVenster: Herodes, die bedreigde koning
Jesus se leierskap het radikaal anders gelyk.
ToekomsVenster: Sagaria, die stom priester
“As God so gesê het, kan ons dit maar glo.”
’n Christelike blik op die ANC-konferensie
Wat ons weet, is dat U groot, magtig, ja, almagtig is. Dat niks vir U onmoontlik is nie. Dat omstandighede U nie ontwrig en ontstel nie. Dat Suid-Afrika en sy toekoms ook in U hande is.
ToekomsVenster: Elisabet ontvang genade in haar ouderdom
Het jy so gewoond geraak aan jou omstandighede dat wonderwerke nie meer kan gebeur nie?
ToekomsVenster: Josef, die skrynwerker
In watter mate beskerm ons die goeie naam van ander mense, selfs al sou ons ons bedenkinge hê?
ToekomsVenster: Maria, die onwaarskynlike kandidaat
Gehoorsaamheid gaan met risiko gepaard.
ToekomsVenster: Onder mense en deur mense
Waar is die liefdestekens in jou lewe?
ToekomsVenster: God het die wêreld liefgehad
Hoe bewys jy God se liefde gedurende hierdie Kersseisoen?
ToekomsVenster: Jesus het die hemel agtergelaat
Ons sing dit: “Neem my lewe laat dit Heer.” Leef ons dit? Leef jy dit?
ToekomsVenster: In die volheid van die tyd
Wees betyds in dít wat die Here jou opdra om te doen, nie laat nie en nie vroeg nie. Net betyds, soos Jesus
ToekomsVenster: Die Koning in ’n krip
Dis die andersheid waarmee God sy reddingsplan uitvoer wat buitengewoon en onverwags is.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra liefde
Gaan wees liefde in die praktyk.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra waagmoed
Die geloofshelde deur die eeue tree met waagmoed op.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra verbeelding
Waarvan is ons verbeelding vol? Verbeel ʼn beter Suid-Afrika, ʼn plek van veiligheid, geborgenheid, genoeg vir almal om te eet, geleenthede wat op almal se weg lê, saamwerk, woon en leef sonder spanning. Verbeel jou die koninkryk.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra geloof
Dis nie die grootte of omvang van jou en my geloof wat tel nie. Dis die grootte en omvang van ons God en sy vermoë om die onmoontlike te doen.
ToekomsVenster: Ons konteks, Suid-Afrika, vra gebed
Gebed getuig van ons afhanklikheid van God, dit gee perspektief as ons met die Here praat oor ons kwellinge en bekommernis; dit getuig van ons geloof en dit maak ons medewerkers in die koms van sy koninkryk. Dis al genoeg rede om te bid.
ToekomsVenster: ʼn Nuwe lied!
“O Here, maak my ’n instrument van u vrede, waar daar haat is, laat my liefde saai.”
ToekomsVenster: ‘Ek sal hul sonde vergewe en hul land genees’
Het dit nie tyd geword dat ons die patroondoppies op ons slagvelde gaan optel nie?