Jason Rohde sal hom nou na die Konstitusionele Hof wend om sy onskuld te probeer bewys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jason Rohde"
Appèlhof gee Rohde ligter vonnis
Die appèlhof volstaan egter daarby dat Rohde sy vrou vermoor het.
Klagte teen Jason Rohde se ‘vriendin’ teruggetrek
Rohde se voormalige kollega en minnares ten tye van Susan se moord is aanvanklik aangekla van crimen injura en minagting van die hof.
Borgtog toegestaan vir Jason Rohde
Die veroordeelde vrouemoordenaar Jason Rohde (50) sal Kersfees saam met sy familie kan deurbring nadat sy appèlaansoek om borgtog met streng voorwaardes toegestaan is.
Jason Rohde hoor oor borgtog
Rohde het in hofstukke aangevoer hy wil op borgtog vrygelaat word sodat hy na sy sakebelange kan omsien en sy kinders finansieel kan onderhou.
Jason Rohde vra weer borgtog
Die sakeman en veroordeelde moordenaar Jason Rohde sal eers volgende week hoor of sy jongste aansoek om borgtog suksesvol was.
Jason Rohde mag appelleer teen skuldigbevinding, vonnis
Sy aansoek om teen sy skuldigbevinding en vonnis te appelleer, is in die appèlhof toegestaan.
Rohde wil appèlhof direk nader
Selfs nadat Rohde vir die misdade gevonnis is, hou hy steeds vol dat hy onskuldig is en dat Susan selfmoord gepleeg het.
Rohde se appèlaansoek dán aangehoor
Hoewel Jason Rohde reeds in November verlede jaar aan moord skuldig bevind is, hou hy nog deurentyd vol dat hy onskuldig is.
Regter se harde woorde vir Rohde: ‘Jy het jou vrou uitgestal’
“Jy het probeer om haar nalatenskap te skend deur haar dood as selfmoord voor te hou. Jy het haar geliefdes gelaat om te wroeg in hul rou en angstig te bespiegel oor hoekom Susan haar eie lewe sou neem.”
Jason Rohde gevonnis
“Susan was jou vrou. Sy het na jou gekyk vir beskerming en jy het daardie vertroue verbreek en haar aangeval en vermoor in jul private ruimte.”
Jason Rohde hoor vandag sy lot
Rohde, voormalige uitvoerende hoof van Sotheby’s in Suid-Afrika, is in November verlede jaar skuldig bevind op aanklag dat hy sy vrou, Susan Rohde, in Julie 2016 vermoor het.
Rohde se ma pleit om versagting van vonnis
Die ma van die veroordeelde moordenaar Jason Rohde het die Wes-Kaapse hooggeregshof Maandag versoek om toegeeflik te wees ter wille van sy kinders, wanneer sy vonnis bepaal word.
Rohde: Vriend vra ‘regverdige’ vonnis
“ʼn Swaar vonnis sal uiters skadelik wees vir sy drie dogters wat hy baie liefhet.”
Rohde-dogter te bang om te getuig
Van der Spuy het gesê die 20-jarige het net ingewillig om te getuig mits dit nie uitgesaai word nie aangesien sy onder baie “onregverdige” druk verkeer.
Rohde ‘voel verantwoordelik’ oor vrou se dood
“Ek het hom oor die afgelope twee jaar leer ken.”
Rohde se tweeling ‘wil nie pa ook verloor nie’
‘n Maatskaplike werker het einde verlede maand met die Rohde-egpaar se tweelingdogters onderhoude gevoer en vandag daaroor getuig.
Jason Rohde eers dán gevonnis
Rohde se tweelingdogters gaan ook ter strafversagting vir hul pa getuig.
‘Dít is hoekom Rohde se weergawe nie waar kan wees’
“Susan Rohde het nie net ʼn gesigsafdruk op die kussing agtergelaat terwyl sy versmoor is nie, sy het ook ʼn voetspoor gelaat van die gebeure wat tot haar dood gelei het.”
Jason Rohde hoor sy lot
Die sakeman Jason Rohde is aangekla van die moord op sy vrou, Susan (47).