Pa’s en seuns kan vanjaar op ʼn besonderse wyse deel wees van die immergewilde Afrikaans is Groot-konserte.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jay du Plessis"
Wen: Snotkop en vriende saam op een verhoog
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die Snotkop en Vriende-vertoning, met Snotkop, Juanita du Plessis, Jay du Plessis, Kurt Darren en Early B, by die Sun Arena op 31 Maart.
Snotkop en vriende eersdaags saam op die verhoog
“Dit gaan ʼn baie energieke vertoning wees, met dansers, uitspattige kostuums en helder ligte. Dit gaan net ʼn jol wees!”
Steve, Jay, Bobby, Bok en Ruhan sing liedjie saam
“Ons sal aanhou om die vlag te swaai en ons sal nie opgee nie, want ons wil die land vir ons kinders oorlaat.”
Luister: Jay oor Eden, nuwe musiek en plaasmoorde
Jay sê hy het jare gelede, toe hy maar nog ʼn groentjie in die bedryf was, waardevolle raad by die sanger Steve Hofmeyr gekry oor hóé om ná twee dekades in die bedryf steeds sukses te behaal.
Video: Jay oor hoe sy kinders sy lewe verander het
Die sanger Jay du Plessis vertel openhartig hoe sy vier bulletjies sy lewe verander het én deel oulike en nuttige ouerskapwenke in ʼn video.
Jay ‘uit veld geslaan’ oor goeie nuus
“Ek was werklik verras en uit die veld geslaan toe ek dit die eerste keer gehoor het. Dié nuus is die kersie op die koek.”
Jay behaal goue mylpaal
Die sanger Jay du Plessis het dié goeie nuus vandeesweek met aanhangers gedeel.
Afrikaanse sanger en sy bulletjies kry TV-reeks
Groot dele van die reeks is by die sanger se huis verfilm terwyl sommige episodes op ʼn plaas in die Vrystaat geskiet is.
[Foto’s] Ruiters vir Vrede sterk op pad na biddag
“Die Here kyk mooi na ons en al ons perde, en ons is baie bevoorreg om soveel tyd in die beeldskone natuur te kan spandeer. Dankie vir elkeen van julle se aanmoediging en gebede. Sien julle Saterdag!”
[Video] Afrikaanse sanger vra steun vir nasionale biddag
“Ek wil jou nooi om nie meer skaam te wees om te roep na God nie en saam met ons te kom smeek vir vergifnis dat ons as volk die rug op God gedraai het en dat ons as Afrikaner vergeet het van die Gelofte wat ons met God aangegaan het.”
’n Vierde bulletjie vir Afrikaanse sanger
“Ons het al amper ʼn derde van ʼn rugbyspan! Ons is geseënd en opgewonde,” het die sanger gesê.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 31 Oktober 2016
Lianie May en Jay neem vandeesweek se gesogte nommer een posisie in met hul liedjie, “Da’ Vat Hy”.
Bekende sanger word weer pa
Die gewilde sanger het geskerts dat die gesin nou byna hul eie rugbyspannetjie kan stig.