Die spiere van Jaydené se een armpie groei stadiger as die ander een, juis weens die skade wat opgedoen is met die erge brand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jaydene Croucamp"
Nóg ʼn veloorplanting vir baba wat met olie brand
“My sussie was nogal ontsteld; sy sê dit lyk of daar gate by Jaydené se vel inval.”
Goeie nuus ná baba met olie brand
Klein Jaydené Croucamp wat byna drie weke gelede met kokende olie gebrand het, is uit die hospitaal ontslaan.
Baba kry veloorplanting ná sy met olie brand
WAARSKUWING: ‘n Foto in die berig is grafies en kan sensitiewe lesers ontstel.
Dokters sê vandag oor veloorplanting vir baba wat met olie brand
“Ons weet daar is so baie mense wat aan Jaydené dink en vir haar bid en ons is so dankbaar daaroor.”
Baba in waakeenheid ná kokende olie op haar val
“Jaydené het heelpad na die hospitaal geskree. Ek het probeer om haar kalm te kry en haar aandag af te trek, maar was self so gespanne en wou haar net by die hospitaal kry.”