Die derde verdagte wat beskuldig word van bedrog en diefstal in die JB Marks-munisipaliteit in Noordwes het homself aan die Valke oorgegee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JB Marks-munisipaliteit"
Burgemeester, direkteur vas vir bedrog, diefstal
Die uitvoerende burgemeester en die direkteur van die JB Marks-munisipaliteit in Noordwes is Vrydag deur die Valke in hegtenis geneem.