“Barry Hertzog was veel meer as ’n briljante leier. Hy was ’n wyse en belese man wat almal rondom hom met respek en deernis hanteer het en by die 80ste herdenking van sy dood besef ʼn mens net weer hoe ’n groot nalatenskap hy gelaat het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JBM Hertzog"
JBM Hertzog se oorskot moontlik vermis ná grafskending
Die boewe het oënskynlik ʼn graafmasjien gebruik om die graf oop te stoot.