In 2019 het Wêreldrugby ʼn video van JC Pretorius gedeel waar hy ʼn spoed van 35 km/h op die aanval in Vancouver bereik. Nodeloos om te sê het hy toe hakskene vir die verdedigers gewys.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JC Pretorius"
Video: Blitsbok hardloop teen 35 km/h
JC Pretorius het vyf drieë in Vancouver gedruk en mens kan sien waarom: hy het beslis die vaart.
Pretorius se Blitsbokpartytjie
JC Pretorius kry die naweek in Sydney kans om sy kleim in die Blitsbokspan af te steek.
Pretorius kan die lig aan die einde van Blitsboktonnel wees
“Ek het nog nooit in my eie speeldae, óf as afrigter, ’n speler gesien wat só vinnig van die merkie kan versnel nie.”
Blitsbokke wil weer die kroon dra
Ná twee teleurstellende toernooie in die HSBC-sewesreeks, sal die Blitsbokke alles in die stryd wil werp vir die komende Nieu-Seelandse toernooi.