Hollanders se liggaam is op 13 Januarie 2020 in sy huis op die kerk se perseel in Bodibe, naby Lichtenburg, gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jeff Hollanders"
Drie verhoor vir moord op Belgiese sendeling
Hollanders is vermoedelik die Sondagmiddag in sy huis oorrompel, kort nadat hy van ʼn kerkdiens teruggekeer het.
Nog twee vas ná moord op Belgiese sendeling
“Hy het nie verdien om verneder en gemartel en soos ʼn dier doodgemaak te word nie. Hy was ʼn waardige man. ʼn Gesalfde van God.”
Jong man vas ná moord op Belgiese sendeling
ʼn Selfoon wat glo aan Hollanders behoort, is by hom gevind.
Nuuskommentaar: Gevolge van moord op buitelander in SA – nuusmanipulasie nie die antwoord
Die ou eerwaarde wat 50 jaar van sy lewe weg van sy vaderland en familie vir wie hy baie lief was, opgeoffer het, se nalatenskap verdien dit nie.
Belgiese sendeling in SA vermoor
“Ons land het ʼn punt bereik waar daar geen respek meer is vir lewe, vir die kerk, of vir ʼn man van God wat oud en weerloos was nie.”