Ghislaine Maxwell word daarvan beskuldig dat sy betrokke was by die Amerikaanse miljardêr en finansierder Jeffrey Epstein se sekshandel van minderjarige meisies. Sy ontken skuld.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jeffrey Epstein"
Geen borgtog vir Epstein se vriendin
“Sonder Ghislaine sou Jeffrey nie kon doen wat hy gedoen het nie.” Só lui ʼn verklaring deur een van die Amerikaanse miljardêr en finansierder Jeffrey…
Epstein se vriendin vandag in hof oor sekshandel
Aanklaers voer aan dat Ghislaine Maxwell betrokke was by die sekshandel van minderjarige meisies en ʼn vlugrisiko is.
Epstein se jarelange vriendin in hegtenis geneem
Sy het ontken dat sy van Epstein se beweerde seksuele wangedrag geweet het.
Epstein is dood weens ‘reeks foute’
Die VSA se prokureur-generaal sê nou hy het self beeldmateriaal gesien wat aantoon dat niemand daardie nag die miljardêr-seksoortreder se tronksel betree het nie.
Epstein se beserings dui eerder op moord as selfmoord, sê bekende patoloog
’n Bekende patoloog van New York City het ‘n opskudding veroorsaak toe hy sê dat bewyse daarop dui dat Jeffrey Epstein in sy tronksel vermoor is en nié selfmoord gepleeg het nie.
Miljardêr-seksoortreder het wel selfmoord gepleeg
Die hoofpatoloog het bevestig Jerrey Epstein het wel sy eie lewe geneem ná hy dood aangetref is in sy tronksel.
Nadoodse ondersoek op miljardêr-seksoortreder afgehandel
In dié stadium is die manier waarop hy dood is nog ʼn raaisel.
Miljardêr-seksoortreder dood in tronksel gevind
Hy is verlede maand in hegtenis geneem in verband met sekshandel-aanklagte.
Miljardêr vas oor ‘sekshandel met minderjariges’
Die welgestelde verskansingsfondsbestuurder wat eens vriende met oudpres. Bill Clinton, pres. Donald Trump en prins Andrew was, is Saterdag in hegtenis geneem en sal vandag in die hof verskyn.