Die organiseerders het gesê hulle bevind hulle in ʼn uiters moeilike posisie rakende terugbetalings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jeffreysbaai"
Noue ontkoming vir pa, seun ná noodlanding
ʼn Pa en seun is ongedeerd nadat die ligte vliegtuig vermoedelik enjinprobleme ondervind en ʼn noodlanding gevolg het.
11 betogers by Clicks-winkel in hegtenis geneem
Die betogers is in hegtenis geneem nadat hulle glo Clicks-werknemers en klante gedreig het.
4 vas wat glo skape in Oos-Kaap steel
Die diere se pote is vasgebind waarna hulle agterin die verdagtes se bakkie geprop is.
Foto’s: Eerste deel van ‘plastiekpad ’in Jeffreys onthul
Dit is die eerste pad van herwonne plastiek in Afrika.
Vrou skiet aanvaller tydens plaasaanval
Die vrou was omstreeks 20:30 besig in haar kantoor wat langs die huis geleë is op ʼn plaas in die Kabeljauws-omgewing.
2 vas vir moord op Jeffreysbaai-bejaarde
Die man se liggaam is verlede week aan ’n stoel in die slaapkamer van sy huis in Wavecrest in Jeffreysbaai aangetref.
Pensionaris dood in huis aangetref
Die bejaarde se liggaam was aan ʼn stoel vasgebind.
Swendelaar se turf sit
Wilmot het in dié tyd sy beleggers deurlopend gerus gestel dat hul beleggings in veilige hande is en in waarde vermeerder. Hy het selfs fiktiewe dokumente as bewyse aan hulle voorgelê “tot hy nie meer die leuens kon volhou nie”.
Egpaar in plaashuis buite Jeffreysbaai aangeval
Die slagoffers, onderskeidelik 71 en 66 jaar oud, het hulself meer as ʼn uur later bevry en hulp ontbied.
Ligte vliegtuig doen noodlanding op strand
“Die vlieënier het ʼn noodlanding op die strand gedoen tydens ʼn vlug van Port Elizabeth na George nadat daar skielik enjinprobleme ondervind is.”
Dolfyn gered wat by Jeffreysbaai strand
ʼn Dolfyn is Saterdag in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap gered toe hy op rotse gestrand geraak het.
Bejaarde egpaar in Jeffreys aangeval, man met mes gesteek
“Een van die verdagtes het op die man afgestorm wat besig was om televisie te kyk en hom met ʼn mes gesteek.”
Drie mense verskeur toe honde oor heining spring
Die vrou se eie hond is ook tydens die aanval deur die ander twee honde doodgebyt.
Jeffreys-egpaar dood in huis aangetref
“Die polisie is omstreeks 10:00 na die huis ontbied waar beamptes op ʼn tragiese toneel afgekom het.”
Jong ma se kankerskok: ‘Wat van my kinders?’
“Ek is 32 jaar oud en het vier kinders van een, vier, vyf en agt jaar oud. Ek het glad nie ʼn geskiedenis van kanker in my familie nie en is gesond. Hierdie soort kanker word gewoonlik net by mense wat ouer as 50 is, gediagnoseer.”
Bejaarde branderplankryer sterf by Jeffreysbaai
ʼn 87-jarige branderplankryer is Sondagmiddag dood in die see by Jeffreysbaai in die Oos-Kaap.
Meisie (11) skenk meer as R100 000 aan hospitaal
Abriella Indigo Bredell (11) wou iets besonders vir haarself en die kinders van die Rooikruis-kinderhospitaal doen.
Video: Almal dol oor dié 4-jarige wat ‘net wil braai’
Die vierjarige SW Kleinhans het een passie: braai. ʼn Video van dié jong bulletjie wat passievol huil omdat hy nié kan braai nie, steel die harte van talle op sosiale media.
Video en foto’s: ʼn Eerste seevakansie vir Frank en Lettie
“Ons het dus begin stap, en toe ons so om die draai kom en die see sy kop uitsteek, toe skree Lettie: ‘Daar is hy!’ En toe kyk Frank net so gefassineerd na die see, en vra: ‘Loop hy dan nou net vanself so?’”