Jesse Hess en haar oupa is verlede jaar net ’n week ná die opspraakwekkende moord op Uyinene Mrwetyana (19) vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jesse Hess"
Verkrag, vermoor maar ‘tragedie gaan ongesiens verby’
Hess (19), ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, se liggaam, asook dié van haar 85-jarige oupa, Chris Lategan, is einde verlede maand in hul woonstel in Parow ontdek.