deur Bettie Naudé In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en…
Alles vir die sleutelwoord "jeug"
Saartjie Omnibus 1
deur Bettie Naudé In hierdie omnibus, wat die eerste van drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met…
Spring
deur Fanie Viljoen Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se…
Suid-Afrikaanse helde en ikone
deur Wendy Maartens Ontmoet van die dapperste mense (en diere) in Suid-Afrika se geskiedenis… Wolraad Woltemade wat man alleen met sy perd die stormsee ingery…
Die Uile in Mosambiek
Wit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar!
Onder Water
Vernadering is goed vir ‘n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op die dorpie Bitterwater die afgelope tyd té veel verander het.
Ratels
Ratels is ‘n somerskool op ‘n wildsplaas waar ‘n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer.
Asterix en die Gote
deur René Goscinny Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur ’n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na…
Asterix die gladiator
deur René Goscinny Ag nee! Die Romeine het Liederlix gevange geneem om vir Caesar as ’n geskenk te gee. En Caesar is van plan om…
Die Swart Kat slaan ’n vos en ander avonture
Die misdaadbestrydende Swart Kat het al met baie te kampe gehad, maar hierdie keer word sy kragte tot die uiterste beproef.
Die hemel van Heivisj
deur Benny Lindelauf Nederland, 1938. Fing Boon se droom stort in duie. In plaas van verder studeer om onderwyseres te word, moet sy by die Sigaarkeiser…
Skoonvee Speelboek: Wilde diere syferpret
Draai die prentewiel en vou die bladsye oop om saam met al die wilde diere pret te hê met syfers en maklik te leer tel.
Skoonvee Speelboek: Plaasdiere vorms en groottes
Draai die prentewiel en vou die bladsye oop en leer alles van vorms en groottes saam met die diere op die plaas.
Pretwiel syfers
Draai die pretwiel en leer alles van syfers saam met die diere op die plaas.
Hendrik Leerdam: Seereis na die Kaap
‘n Strokiesverhaalboek oor die Leerdam-gesin, wat saam met Jan van Riebeeck op die Drommedaris uit Holland na die Kaap vertrek.
Video: Lapa neem die voortou met Afrikaanse storie-app vir iPad
LAPA Uitgewers, tans die grootste uitgewer van Afrikaanse kinderboeke, het nog ’n opwindende tree in die wêreld van leestegnologie gegee en pas sy eerste oorspronklike Afrikaanse storie-app vir Apple se iPad bekend gestel.
Nuwe boek: Geheimenisse van die natuur en die wetenskap
Die ideale naslaanboek vir gesinne; self- en voorlees, 8–12 jaar. Skole en naskoolsentrums behoort dié boek as nuttige verwysingsgids op die rak te hê.
Nuwe boek: Baasspeurder Blomkvist Hier
As daar iets eienaardigs gebeur, moet jy weet Kalle Blomkvist en sy maats gaan binnekort weer die ongelooflikste avonture beleef.
Nuwe boek: Vis en Tjips
Watter soort ou breek by ‘n akwarium in? En verf grafitti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog op slag…
Joran Noordewind
Joran Noordewind is ’n magiese verhaal van vriendskap, lojaliteit en vlymskerp verstand – wat selfs die mees siniese leser sal meesleur na ’n wonderwêreld wat bes moontlik vlak onder ons neuse bestaan.