Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Die ware verhaal van Huberta die seekoei word in dié boek in fiksievorm oorvertel.
Alles vir die sleutelwoord "jeug"
Die wiele van die bus
Wie bestuur die bus? Wie wip op en af op die hobbelrige pad? Blaai om en kyk hoe die diere deur die uitgeknipte venstertjies verskyn en verdwyn.
Die ongelooflike liggaam: ‘n opwip-en-uitvou boek
Al ooit gehoor van ‘n boek met ‘n lewensgrootte mens binne-in? Hier is dit!
Tot siens, Koning Arthur
Ligte, lekkerlees-boek wat vermaak, maar ook beslis meer diepgaande kwessies raak.
Hoopvol
Aangrypende gegewe van ‘n seun op soek na sy pa en ‘n jong meisie wat haar plek in die lewe bevraagteken is erg meesleurend en roerend.
Knolle, bolle en tuinkaperjolle
Kinders van ses tot nege jaar oud is die teikengroep vir dié eg Suid-Afrikaanse boek oor groentetuine.
Die Loraks – Dr Seuss
Die Loraks is nie net ‘n wonderlike vermaaklike rymstorie nie, maar dra ook ‘n sterk boodskap oor omgewingsbewaring – iets wat vandag uiters relevant is.
Anna Atoom en die Digitale Draak
In dié derde en laaste boek in die reeks is daar twee identiese drake, gemaak uit die nuwe element Drakium
Prinses Talia en die Draak
Dit is die storie van hoe prinses Talia haar pa se koninkryk van ‘n kwaai draak red.
Ben en die walvisse
Hierdie pragtige verhaal oor hoe om verlies te verwerk sal ouers en kinders se harte aanraak.
Storieman Omnibus 1
Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd.
Uittreksel: Verlief
Jaco Jacobs se “Hoogtevrees” uit die boek “Verlief”, uitgegee deur Lapa
Verlief
Was jy al ooit verlief?
Die Uile by die see
Cor Dirks Hoe goed kan die vyf Uile swem? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal…
Die Uile in die stad
• Klassieke Afrikaanse werk wat heruitgegee word vir ’n nuwe generasie lesers.
• Die Uile in die stad is die tiende van ’n uiters populêre reeks om heruitgegee te word en daar is nog Uile-boeke op pad.
• Die teks en voorkoms van die boek is gemoderniseer.
Om die Nguni-vure
Myra Scheepers Om die Nguni-vure in die heuwels van Zululand vertel Gogo saans die stories van die ou mense en die voorvaders. Van die geeste…
Die Swart Kat slaan neer
Chris Sasner Die Swart Kat loop op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord genade bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger…
Die bekende Bollie is terug!
Bollie, die vindingryke hasie met sy ondeunde planne, is terug in ’n nuwe 72-blad-tydskrif waarin 63 splinternuwe avonture opgeneem is.
Uittreksel: Nova: Bloedbroers
Nova: Bloedbroers is die derde boek in die baie gewilde wetenskapfiksie-reeks waarvan die eerste boek, Nova: die begin, se eerste oplaag binne die eerste vyf maande uitverkoop het.
Video: Nova: Bloedbroers
Hierdie is die derde boek in die baie gewilde wetenskapfiksie-reeks waarvan die eerste boek, Nova: die begin, se eerste oplaag binne die eerste vyf maande uitverkoop het.