Vyf spanne is na die tweede dag van die Grant Khomoweek by Grey Kollege in Bloemfontein nog in die wedloop om Vrydag in die hoofwedstryd te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jeugweke"
Leeus bied Cravenweek by St Stithians aan
Die Goue Leeus Rugbyunie sal vanjaar gasheer wees vir die jaarlikse o.18-Craven- en Akademieweek.