Selfs met die eerste oogopslag kan jy sien dat die nuwe Vigus ʼn perd van ʼn ander kleur is, en hy is boonop opgesaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "JMC"
Padtoets: Is dié JMC die perfekte werkesel?
Die lorrie is gebou om te werk. Jy kan voel hy is hard en gebou om te hou. Die enjin klink vir my presies soos die ou Isuzu KB 280-enjins … en húlle ry nou nog, skryf Brendon Staniforth.