’n Koning word nie gered deur ’n groot leër nie, ook nie ’n krygsman deur groot krag nie. Ons vertrou op die Here om ons te red. Hy is ons hulp en beskerm ons soos ’n skild. (Psalm 33:16, 20)
Alles vir die sleutelwoord "Joanna Teigen"
Gedagte vir die dag: Hy ken jou naam
Ek is die Goeie Herder. Ek ken my skape en hulle herken My. (Johannes 10:14)
Gedagte vir die dag: Laat God jou lei
My opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees. Moenie bang of huiwerig wees nie. Die Here jou God is saam met jou oral waar jy gaan. (Josua 1:9)
Gedagte vir die dag: Hy het vir óns gekom
Gesonde mense het die dokter nie nodig nie – die siekes wel. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars. (Markus 2:17)
Gedagte vir die dag: Doen wat jy sê
’n Man wat twee seuns gehad het, het na die eerste een toe gegaan en vir hom gesê: “My kind, jy moet vandag in die wingerd gaan werk.” “Ek is nie lus nie,” was sy antwoord, maar later het hy spyt gekry en tog gaan werk. Die pa gaan toe na die ander een toe en gee hom dieselfde opdrag. Dié antwoord toe: “Ek maak so, Pa,” maar hy het tog nie gaan werk nie. (Matteus 21:28-30)
Gedagte vir die dag: Vermy ligsinnige praatjies
Ons het toe gelag en van vreugde gesing. Die ander nasies het gesê: “Die Here het groot dinge vir hierdie mense gedoen.” (Psalm 126:2)
Gedagte vir die dag: Vervolging van gelowiges
Een ding weet ek vas en seker: Niks kan ons ooit van Christus se liefde skei nie. Nie dood of lewe of engele of duiwelse magte nie; nie ons vrees vir vandag of ons kommer oor môre nie; ook nie bo-aardse magte nie. Ja, hoegenaamd niks daarbo of onder in die dieptes of elders in die skepping sal ons ooit kan skei van die liefde wat God in Christus Jesus ons Here vir ons het nie. (Romeine 8:38-39)
Gedagte vir die dag: Wysheid
Jy moet heuning eet. Dit is goed vir jou. Heuningstroop is lekker in die mond. Net so, moet jy weet, is wysheid vir jou lewe. As jy daarop afgekom het, is daar vir jou ’n toekoms. Jou hoop sal nie verydel word nie. (Spreuke 24:13-14)
Gedagte vir die dag: ’n Lewe van vrygewigheid
Wie suinig saai, sal karig oes; wie ruimhartig saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy in sy hart besluit het, nie uit spyt of dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. (2 Korintiërs 9:6-7)
Gedagte vir die dag: Leef in God se krag
“Wees waaksaam! Staan vas in wat julle glo! Wees moedig! Wees sterk! Alles wat julle doen, moet in liefde geskied.” 1 (Korintiërs 16:13-14)
Gedagte vir die dag: Die gemeenskap van gelowiges
Laat ons voortdurend aandag gee aan mekaar – oor hoe ons mekaar kan aanspoor tot liefde en goeie dade. (Hebreërs 10:24)