“Al wat ons met hierdie aansoek wou bereik, is dat die premier sy plig doen.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Job Mokgoro"
EFF dien klagte in ná vuisgeveg by provinsiale rede
“Lede van die EFF is aangerand en in die hospitaal opgeneem.”
Byna 80 skole in Noordwes sonder lopende water
Boorgate word tans by van dié skole geboor.
Premier veroordeel protesaksie waarin 7 huise brand
Job Mokgoro, wat hom daartoe verbind het om aandag aan hul eise te gee, sal die gebied Woensdag besoek om terugvoer aan die gemeenskap te gee.
ANC sê oor Noordwes-premier
Die ANC het Maandag aangekondig hy het besluit om Job Mokgoro te behou as premier van Noordwes.
ANC-alliansie soek Mokgoro terug as premier
Alliansievennote van die ANC in Noordwes het ʼn beroep op die party gedoen om Job Mokgoro as premier van die provinsie te behou.
LUR in die pad gesteek wat glo beeste steel
Die beeste van meer as R500 000 was glo eintlik bestem vir ʼn ontluikende boer op die LUR se tuisdorp, Delareyville.
VN gaan in Noordwes ingryp
Die kantoor van die nuwe premier van Noordwes, Job Mokgoro, het gesê ʼn tegniese span van die Verenigde Nasies (VN) word volgende week in die provinsie verwag in ʼn poging om die sukkelende provinsiale regering te help herstel.
Ramaphosa die leier wat SA nodig het, sê Mokgoro
“My persoonlike mening is dat die land Cyril Ramaphosa as president nodig het.”
Noordwes: Dít sal Mokgoro se sukses bepaal, meen DA
“Mokgoro moet verseker dat hy aktiewe stappe doen om Mahumapelo se korrupte netwerk af te breek as ʼn belangrike eerste poging om die vertroue van die publiek in die regering en in die regering se vermoë om dienste te lewer, te herstel.”
Nuwe Noordwes-premier ontken ‘ongerymdhede’
Brian Setswambung, ʼn woordvoerder vir die premier, het dié bewerings van ongerymdhede ontken.
Sanco verwelkom premierskandidaat vir Noordwes
Die burgerregtegroep Sanco (South African National Civic Organisation) in Noordwes het Donderdag die ANC se nominasie van prof. Job Mokgoro (70) as premier van die provinsie verwelkom.
Besluit oor Noordwes-premier ‘was eenparig’
“Mokgoro sal homself voortdurend bevind in die middel van die verswakkende en vurige oorlog tussen twee gulsige faksies van die ANC.”
ANC kondig premierskandidaat vir Noordwes aan
Die ANC het Donderdag sy nuwe premierskandidaat aangekondig om Supra Mahumapelo as premier van Noordwes te vervang.