Susan Lombaard bespreek die betekenis en oorsprong van Afrikaanse woorde soos Opslagsomer en Allegaartjie. Burger Meyer doen verslag oor vanjaar se ATKV Applouse kompetisie vir kore.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "johan c venter"
Allegaartjie 2 – Program 230
Simon Rademan en Alette & Heinz Winckler vertel hulle planne vir Kersfees, Esmarie Prinsloo vind uit wat gebeur vanjaar by die Jakaranda-kinderhuis se Liggiefees en ons praat met Johan C Venter oor sy liedjie, Daarom vier ons Kersfees.