Die Here werk nooit dieselfde nie; Hy werk anders met elke mens en in elke situasie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johan Smith"
Gedagte vir die dag: Reik uit na mense
Daar is wel een belangrike waarskuwing: Jy moet juis nie soos hulle lyk nie.
Gedagte vir die dag: Lojaliteit is belangrik
Lojaliteit is vandag ʼn skaars eienskap, en mense wat dit wel is en uitleef, is min.
Gedagte vir die dag: Soms werk dinge anders
Ek is redelik seker dat jy ook al die ervaring gehad het dat jy met sekere verwagtings na ʼn plek gegaan het, maar egter iets heel anders ervaar het as wat jy gedink het jy sou.
Gedagte vir die dag: Leef elke dag betekenisvol
Elke mens is vir die Here belangrik. Daarom moet jy nooit die tyd om wens nie. Gryp die dag!
Gedagte vir die dag: Vrees versus geloof
“Vertrou My net” (Markus 5:36).
Gedagte vir die dag: Passie is aansteeklik
“Apollos was ʼn goeie prediker. Hy het sy bes gedoen om die mense te leer hoe om Jesus na te volg” (Handelinge 18:25).
Gedagte vir die dag: Luister na God se fluisterstem
“Here, U weet presies wat in mense se binneste aangaan. U ken ons almal deur en deur” (Handelinge 1:24).
Gedagte vir die dag: Volg Jesus onvoorwaardelik
“Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op ʼn nuwe manier vis te vang.”
Gedagte vir die dag: Draai altyd na God
Dít is die boodskap van hoop wat iemand in pyn en seer nodig het om te hoor.
Gedagte vir die dag: Sien potensiaal in ander
Mense kan baie hard en krities op mekaar wees. Dit is asof hulle daarop uit is om met ander fout te vind en dan te kritiseer.
Gedagte vir die dag: Toe deure en oop deure
“Here, U weet presies wat in mense se binneste aangaan. U ken ons almal deur en deur.”
Gedagte vir die dag: Pasop om ander onregverdig te oordeel
“Die een van julle wat nog nooit aan God ongehoorsaam was nie, moet die leiding neem”.
Gedagte vir die dag: Wees tevrede
Baie min mense is vandag positief, opgewonde en vrolik. Die rede is omdat hulle geluk en vreugde van hulle omstandighede afhang.
Gedagte vir die dag: Wees sagmoedig
Moses was ’n uiters sagmoedige man, meer as enigiemand anders op die aarde.
Gedagte vir die dag: In ʼn donker put gegooi
“Toe het hulle Josef gegryp en hom met geweld in die put gegooi. Gelukkig was die put leeg en Josef het op droë grond geval” (Genesis 37:24).
Gedagte vir die dag: Ware lewe of struikelblok
“Jesus is die Here, die Redder en Verlosser. Hy is die Seun van God wat gekom het om redding en hoop te bring vir die hele wêreld”
Gedagte vir die dag: Die Here is genadig
En Ek sal tussen jou in laat oorbly ‘n ellendige en geringe volk wat by die Naam van die Here skuiling soek.
Gedagte vir die dag: Herstel jou verhouding met God
“U hoef nie eens te vra nie, want U weet alles, ook wat in my hart aangaan.”
Gedagte vir die dag: Die geheim vir jou lewe
“U Woord is diep in die brandkluis van my hart weggebêre”