“Die vonnis is ʼn weerspieëling van die erns van die regstelsel in die stryd teen geweldsmisdade.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johann Botha"
Johann Botha: Uitspraak gelewer in moordsaak
Botha en ʼn vriend is koelbloedig voor omstanders doodgeskiet.
Johann Botha-dokumentêr uitgesaai
Botha en ʼn vriend is in Junie 2017 by die Zebra Inn in Jeppestown, Johnnesburg, doodgeskiet.
Een van Johann Botha se ‘moordenaars’ doodgeskiet
Een van die vier beskuldigdes wat tereggestaan het vir die moord op Johann Botha (53) is verlede week doodgeskiet terwyl nog een steeds soek is.
Johann Botha-moord: Drie weer in hof
Die saak is voorheen uitgestel weens uitstaande selfoonrekords en foto’s van die nadoodse ondersoeke.
Johann Botha: Beskuldigdes in hof
Die drie is glo op kringtelevisiebeeldmateriaal betrap waar hulle die misdaad pleeg en met ʼn groot hoeveelheid geld van die toneel vlug.
Johann Botha-moord: Polisie maak deurbraak
ʼn Gedenkdiens vir Johann Botha word Donderdag gehou.
Johann Botha: ‘Só sal ons hom onthou’
Die koelbloedige moord op die televisie-en-radio-aanbieder, Johann Botha (53), het sy hegte gesin gebroke gelaat.
Polisie skets prentjie oor Johann Botha se skietdood
Botha en sy goeie vriend, Werner “Swazi” Perchtold (76), die eienaar van Zebra Inn in Jeppestown, is tydens die rooftog doodgeskiet.
Bekende TV- en radio-aanbieder doodgeskiet
Die televisie- en radio-aanbieder Johann Botha is Woensdagaand tydens ‘n rooftog in Johannesburg doodgeskiet.