“Sy was my regterhand en my lig. Ons was van plan om te trou, ek het selfs ʼn ring vir haar gekoop,” het Abraham Fourie Dinsdag getuig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johanna Maryna Venter"
Staat sluit saak teen Senekal-man
Abraham Fourie sal na verwagting weer op 3 Mei in die hof verskyn wanneer die verdediging dan sy saak sal stel.
Buurvrou getuig oor Senekal-moord: ‘Sy was vreesbevange’
“Hy het haar kop in die warm water gedruk, haar kop daarna uitgetrek en gevra: ‘Het jy nou genoeg gebad?’ Hy sou dan daarna weer haar kop in die water druk.”
Senekal-moord: Vraagtekens oor KPR as oorsaak van borstrauma
Volgens die patoloog is die trauma aan wyle Maryna Venter se bors soortgelyk aan dié wat in ’n motorongeluk veroorsaak kan word of indien iemand met sy of haar volle gewig op jou bors trap of spring.
‘As dít liefde is …’ – ma van vermoorde Maryna Venter getuig
Maryna Venter se ma het ook in die hof getuig dat Abraham Fourie gereeld vir haar vulgêre boodskappe gestuur het.
Senekal-moord: ‘Hou dié boodskappe vir as ek doodgaan’
Maryna Venter het in die boodskappe op WhatsApp aan haar ma gesê om die boodskappe en foto’s te hou “vir as sy doodgaan” en “dan kan hulle ʼn moordsaak oopmaak”.
Senekal-moord: Selfmoord met warm water ‘nie moontlikheid’ – patoloog
Volgens dr. Herman van Schalkwyk het hy in sy 56 jaar as patoloog nog nooit met ’n geval te doen gekry waar ’n persoon hom- of haarself met warm water doodgebrand het nie.
Fourie dalk dronk op moordtoneel, hoor hof
Hy het ook ontken dat hy enigiets weet van bloed wat volgens Mashinini duidelik voor die polisie se koms afgewas is.
Senekal-moordhuis was ‘chaoties’
ʼn Lid van die polisie het in die hof getuig die bloed was op plekke in die huis duidelik afgewas.
Fourie was ‘aggressief’ aand voor moord
“Sy het my vertrou en verskeie kere gesê sy is bang vir die beskuldigde. Sy het altyd nuwe beserings gehad wanneer sy by hom was.”
Dit was selfdood, sê Senekal-man
Abraham Thomas Fourie beweer hy het sy lewensmaat, Johanna Maryna Venter (48), reeds dood op die slaapkamervloer aangetref.
Hof hoor gou oor vrou se gru-moord
Johanna Maryna Venter se verminkte liggaam is verlede jaar in ’n huis in Senekal in die Vrystaat aangetref.
Borgtogaansoek in Senekal-moord uitgestel
Abraham Thomas Fourie staan tereg op die moord van sy lewensmaat, Johanna Maryna Venter.
Vrystaatse man vas vir moord op lewensmaat
Polisiebeamptes het op ’n gru-toneel in die huis op Senekal afgekom.