Colleen Makhubele is vroeër glo met ʼn skorsingsbrief gekap nadat sy as die waarnemende speaker opgetree het nadat Vasco da Gama in ʼn mosie van wantroue uit sy pos verwyder is.
Alles vir die sleutelwoord "Johannesburg"
Koalisie verkla ANC en kie in Jhb
“Dit is duidelik dat die ANC probeer om die Gautengse metro’s deur enige moontlike middele terug te neem.”
Oorsprong van ‘vroteier-reuk’ oor Gauteng ondersoek
“Dit is moontlik dat ons tans met ʼn oorgrensbesoedelingsprobleem sit.”
Jhb-verkeersligte ʼn prioriteit, sê Gautengse regering
Sedert die departement die instandhouding in April 2022 oorgeneem het, is beduidende vordering reeds gemaak om verkeersligte te herstel.
Oudburgemeester van Johannesburg sterf week na botsing
Hy is aangestel na die dood van die twee Johannesburgse burgemeesters voor hom, wat onderskeidelik aan Covid-19 en in ’n motorongeluk dood is.
Spoedkameras in Goudstad werk nie
Spoedvrate kom en gaan en die Stad Johannesburg se hande is afgekap omdat die spoedkameras nie werk nie.
Kragtoevoer herstel na brand in Jhb-tonnel
“Ons vra om verskoning vir die ontwrigtings wat aan lewens en besighede veroorsaak is.”
Goudstad se wanbetalers ook voor stok gekry
Sandton City – Afrika se rykste vierkante myl – skuld die metroraad R158 miljoen.
Nóg ActionSA-hoës bedank uit Jhb-raad
Die bedankings volg drie weke nadat Herman Mashaba, leier van ActionSA, as raadslid van Johannesburg bedank het.
Tshwane- en Jhb-koalisies: Onmin begin broei
ActionSA, die VF Plus, die ACDP en die UDM het met teleurstelling gereageer nadat die DA bekend gemaak het dat hy nie ActionSA se burgemeesterskandidaat in die Johannesburgse metro sal ondersteun nie.
Nog ’n leerder amper ontvoer
’n Wit Chevrolet met vier manlike insittendes het op die meisie afgery en een van die gewapende mans het haar in die voertuig probeer intrek.
Varsproduktemark dae lank sonder krag
Hulle sê die presiese skade wat gely is, moet nog beraam word, maar die uitwerking gaan eers ná ʼn paar dae gesien kan word.
Taxi’s uitgebrand tydens geweld in Jhb-middestad
“Ons doen ʼn beroep op wetstoepassers om spoedig diegene wat agter die geweld is, aan die pen te laat ry.”
OVK moet ANC ondersoek wat kiesers oor elektrisiteit mislei
Die Demokratiese Alliansie meen die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) moet ondersoek instel oor die ANC wat misleidende inligting versprei aan kiesers oor elektrisiteitsverspreiding in Johannesburg.
ANC se PPA-nuus is bog, sê Eskom
Die ANC in die Groter Johannesburg-streek het in ʼn verklaring Stad Johannesburg se ANC-geleide burgemeester geloof dat hy ʼn kragaankope-ooreenkoms (PPA) met Eskom onderteken het. Eskom sê dié nuus is vals.
Polisiebeampte, vrou se liggame in straat gevind
ʼn Polisiebeampte en sy vrou se liggame is in ʼn straat in Cosmo City, noord van Johannesburg, aangetref.
Bedryfshoof van myngroep ernstig beseer in huisroof
Die mynmaatskappy het gesê die rooftog het Sondagaand by Bert van den Bergh se huis plaasgevind.
Leerder glo deur klasmaat doodgesteek
Die voorval het na bewering buite ʼn klaskamer op die skoolterrein plaasgevind.
Man met AK47, gekaapte motor vasgetrek
“Die verdagte het op die hoek van Polly- en Pritchard-straat in Hillbrow beheer oor die motor verloor en teen ʼn hengse spoed in ʼn kombi vasgejaag. Tydens die jaagtog het die verdagte drie mense met sy motor gestamp.”
Video: Labrador ná ure uit mangat gered
“Sushi het af en toe geblaf en as hy vir ’n ruk lank ophou, het ons gestres dat hy dalk ophou asemhaal het.”