Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die skietdood van John Barnes (66), ʼn bekende wynboer wie se liggaam langs dié van sy…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "John Barnes"
Man se liggaam langs dooie hond gevind
Die polisie het ʼn aansienlike beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn verdagte of verdagtes wat John Barnes (66), ʼn inwoner van Plettenbergbaai, Vrydagoggend in sy huis saam met sy hond doodgeskiet het.