“Om nie te weet waar hy is of wat met hom gebeur het nie, is baie erg.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "John Bothma"
Een jaar ná onnie in Viëtnam verdwyn: ‘Die trane vloei vandag’
“Baie mense sê ek moet van hom vergeet en aangaan met my lewe. Ek kan nie. Ek sal nooit ophou glo nie.”
Vermiste onnie se ma: ‘Dit was ’n verskriklike Kersfees’
“Ek wil hierdie jaar voluit lewe, maar ek moet eers vir John kry.”
Ma het meer vrae as antwoorde ná soektog na vermiste seun in Viëtnam
“My hart is so seer. Ek kan nie vir jou sê hoe ek gehuil het toe ek op die lughawe met sy paspoort en van sy ander goed gestaan het nie.”
Vermiste SA onnie se ma op pad na Viëtnam
“Wie weet, miskien bring ek vir Boetie huis toe?”
Vermiste SA onnies in Viëtnam: ‘Dit raak al erger’
Coleen Bothma ontvang per geleentheid ʼn telefoonboodskap om haar op hoogte te hou van die soektog na haar seun wat in Viëtnam verdwyn het. Elke…
Só vorder ondersoek na vermiste onnies in Viëtnam
“Dinge lyk nie baie goed nie. Ons is baie bekommerd.”
Nóg ʼn SA onnie verdwyn in Viëtnam
Volgens sy familie is dit moeilik om wenke van mense wat hom moontlik gesien het te verifieer, aangesien daar nie kringtelevisiekameras in die stad is nie. Die taalverskil bied ook ʼn reuse-uitdaging.
Ma wil self na vermiste seun in Viëtnam gaan soek
“As die son sak, voel dit of my hart wil gaan staan. Dan besef ek nog ʼn dag is verby. Dit is al ʼn maand.”
Onnie verdwyn in Vietnam: ‘Ons weet ons gaan hom kry’
“Partykeer hoor ek meer as een keer per dag van Interpol.”
Man op FB-foto nié vermiste SA onnie
Die foto wat wyd op sosiale media versprei word van ʼn man wat in die An Giang-provinsie in Viëtnam in ʼn ongeluk betrokke was, is nié die vermiste John Bothma (22) van Suid-Afrika nie.
Steeds geen tyding van vermiste SA onnie
‘n Foto van ‘n beseerde toeris in Viëtnam word sedertdien op sosiale media versprei en daar is aanvanklik gedink dis moontlik John Bothma.
Jong SA onnie verdwyn in Viëtnam
“Dit is verskriklik moeilik. Ek was aanvanklik nie seker of hy regtig weg was nie.”