Hierdie oorname vorm deel van Senwes se groeistrategie en sy doelwit om wêreldwyd uit te brei met die oog op risikoverspreiding.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "John Deere"
Gratis kursus saam met nuwe John Deere
Dit sal volwaardige Seta-gesertifiseerde opleiding wees wat deur ʼn John Deere-goedgekeurde diensverskaffer verskaf word.
John Deere keer Nampo op sy kop
Die span het ook koppe bymekaargesit om na metodes te soek om dit vir boere makliker en goedkoper te maak om te boer.
John Deere betree e-handel
ʼn Koerier sal gereël word wat spesifiek gerat is vir plaasaflewerings, om die pakkie by die handelaar af te haal en op die plaas af te lewer.
John Deere se smal trekkers glip deur die boorde
Hierdie bekende groen-en-geel handelsmerk bied aan vrugteboere ʼn reeks trekkers wat nie net die mas opkom nie, maar ook waardevolle en omvattende oplossings bied en die aankoopbelegging geheel en al regverdig.
John Deere stel sy grootste, sterkste trekker bekend
Die nuwe 9R-reeks stel boere in staat om meer grond in minder tyd, met groter akkuraatheid en doeltreffendheid te bewerk en sodoende hul bedryfskoste te verlaag, terwyl hulle ʼn groter en gemakliker kajuit geniet.
John Deere baas gesels oor jongste tegnologie
Beyers het 16 jaar onder die vaandel van hierdie maatskappy gewerk waar hy aktief gehelp het om die markaandeel te vergroot en kanaalontwikkeling regoor Afrika te dryf.
Stroop vinniger, goedkoper met dié tafels, plukkerkoppe
Dit is al telkemale bewys dat die jongste en beste stropertegnologie die moeite werd is en homself binne ʼn redelike tydperk afbetaal.