Dit is laakbaar dat Moodey maak asof hy die DA verlaat om werklike politieke redes, terwyl hy eintlik net bang is om verantwoording te doen vir beweerde skandelike gedrag, het DA-leier John Steenhuisen gesê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "John Moodey"
Nuwe waarnemende Gautengse DA-leier aangestel
Msimanga het Moodey verlede jaar in die verkiesing van DA-leier in die wetgewer geklop.
Gautengse DA-leier bedank
Gerugte in politieke kringe is dat Moodey reguit op pad is na Action SA, die party van die voormalige Johannesburgse burgemeester, Herman Mashaba.
Tshwane se burgemeester bedank
Na ‘n wipwaentjierit by die Tshwane-metro het Stevens Mokgalapa bedank, maar “ek wil dit duidelik stel dat ek geen wet oortree het nie”.