Hermann Pretorius, Paul Maritz en Daniël Eloff gekyk na die omstredenheid rakende die magdom gebeure waar die Openbare Beskermer betrokke is, Floyd Shivambu se beweerde ontmoeting met Johann Rupert en derdens word die dood van die musieklegende Johnny Clegg bespreek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Johnny Clegg"
Publiek genooi om Johnny Clegg finaal te groet
Die publiek word genooi na die gedenkdiens vir die legendariese sanger Johnny Clegg wat die afgelope week in die ouderdom van 66 gesterf het.
SA treur oor die Wit Zoeloe
“’n Geliefde, inspirerende en heldhaftige stem het stil geword.”
Johnny Clegg se gesin versoek privaatheid
“Daar sal ook ʼn diens vir die publiek wees om hul eer te betoon en die besonderhede hiervan sal mettertyd bekend gemaak word.”
Sanger Johnny Clegg oorlede
Die sanger Johnny Clegg is Dinsdag in die ouderdom van 66 oorlede.
Video: Meer as 50 SA kunstenaars vereer Johnny Clegg
Kunstenaars soos Karen Zoid, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Zolani Mahola, Francois van Coke, Patricia Lewis en Kahn Morbee is almal deel van dié projek.
Goeie nuus: Groot eer vir Johnny Clegg
Koningin Elizabeth II het die Orde van die Britse Ryk aan die Suid-Afrikaanse musikant Johnny Clegg toegeken.